Sue Lyon

Sue Lyon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Suellyn Lyon
Geboorte 10 Julie 1946 (1946-07-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sue Lyon (gebore 10 Julie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lolita (1962), The Night of the Iguana (1964), 7 Women (1966), en Tony Rome (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy